Op Vaste Rots (Sagteband)

R169.00

Dit is moeilik om vas te staan in die storms van die lewe, veral wanneer jy leiding moet gee, ook as ’n eggenoot, pa, vriend en kollega. Die 365 beloftes in Op vaste rots sal jou opnuut versterk en bemoedig in die wete dat God altyd sy beloftes hou. Dit sluit onderwerpe in soos ambisie, begeertes, jou geldsake, hindernisse en sukses. Elke dagstuk bestaan uit ’n teksvers, ’n kort oordenking en ’n gedagte vir die dag wat verdere nadenke aanmoedig. Hierdie dagstukke kan as daaglikse oordenkings gelees word, of jy kan die handige onderwerp-indeks gebruik om ’n dagstuk te kies wat by jou behoefte vir die dag pas.

SKU: 9781431626021 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 392

OPSOMMING: Dit is moeilik om vas te staan in die storms van die lewe, veral wanneer jy leiding moet gee, ook as ’n eggenoot, pa, vriend en kollega. Die 365 beloftes in Op vaste rots sal jou opnuut versterk en bemoedig in die wete dat God altyd sy beloftes hou. Dit sluit onderwerpe in soos ambisie, begeertes, jou geldsake, hindernisse en sukses. Elke dagstuk bestaan uit ’n teksvers, ’n kort oordenking en ’n gedagte vir die dag wat verdere nadenke aanmoedig. Hierdie dagstukke kan as daaglikse oordenkings gelees word, of jy kan die handige onderwerp-indeks gebruik om ’n dagstuk te kies wat by jou behoefte vir die dag pas.