Description
SUBTITEL: 66 Stiltetyd-oordenkings van Genesis tot Openbaring
FORMAAT: Sagteband Boek
AANTAL BLADSYE: 272
OPSOMMING: Soos die ganse Ou Testament is afgestem op die koms van die beloofde Messias, net so is die Nuwe Testament afgestem op die totstandkoming van die nuwe Israel. Die skrywer maak dié 66 grootdruk dagstudies toeganklik, met interessante navorsing en herkenbare raakpunte aan die lewe vandag. Die goue draad van die verlossingsgeskiedenis bly behoue tot waar dit aangegee word na die evangelieskrywers vir die krip in Betlehem en daarna aan die apostels van Christus, tot by die boek Openbaring.
SKRYWER: Engela Linde