Ook jou lewe is in God se hand

R60.00R95.00

Die boek is ‘n bybelstudie oor nege uiteenlopende mense in die Bybel, opgestel deur ‘n kleingroep, vir kleingroepe. Bekende en minder bekende karakters word in diepte bekyk. Temas wat hieruit vloei, sluit onder andere die huwelik, heiligheid, roeping, deursettingsvermoë en eerbaarheid in.

Elke Bybelstudie bevat ‘n hele aantal leesgedeeltes vir dieper delf in die Woord, agtergrondinligting oor die karakters, indiepte-vrae met riglyne vir moontlike antwoorde, vrae wat die groep saam kan beantwoord, asook spesifieke gebedsonderwerpe wat pas by die Bybelstudie.

OOK BESKIKBAAR IN PDF FORMAAT

SKU: 9780864874955 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Baie name in die Bybel is baie bekend. Interessante en uiteenlopende figure wie se verhale ons goed ken. Dikwels voel hulle soos familie. Almal is deur God op ‘n lewensreis geneem en hulle is verander. Sommige was weerbarstig, ongehoorsaam, eiewys, kortsig – optrede waarmee van ons kan identifiseer. Die grootste voordeel virons egter dat hulle lewe ons iets van God wys – sy onkeerbare betrokkenheid by ons

Die boek is ‘n bybelstudie oor nege uiteenlopende mense in die Bybel, opgestel deur ‘n kleingroep, vir kleingroepe. Bekende en minder bekende karakters word in diepte bekyk. Temas wat hieruit vloei, sluit onder andere die huwelik, heiligheid, roeping, deursettingsvermoë en eerbaarheid in.

Elke Bybelstudie bevat ‘n hele aantal leesgedeeltes vir dieper delf in die Woord, agtergrondinligting oor die karakters, indiepte-vrae met riglyne vir moontlike antwoorde, vrae wat die groep saam kan beantwoord, asook spesifieke gebedsonderwerpe wat pas by die Bybelstudie.

 

Additional information

Formaat

Gedrukte boek, Elektroniese PDF