Ontmoet die toekoms

R150.00

12 rigtingwysers oor jong volwassenes, die kerk en spiritualiteit

Hoekom is daar al hoe minder jong volwassenes wat deel is van die kerk?

Hierdie brandende vraag het aanleiding gegee tot ‘n vyf jaar lange navorsingsprojek waarvan hierdie boek een van die uitkomste is. Die boek wil die vraag probeer antwoord dat as jong volwassenes nie meer in die ruimtes van die tradisionele kerk tuiskom nie, het hulle nog ‘n behoefte aan geloof en gemeenskap as volgelinge van Jesus? En indien wel, hoe lyk dit?

Ontmoet die Toekoms is gemik op jong volwassenes en enige persoon wat nuuskierig is oor hoe ‘n nuwe kerk gestalte gaan vind. As ons luister na jonger mense se ervarings van geloof, kan dit ons help om die toekoms te ontdek. Hierdie boek som 12 rigtingwysers op oor jongmense, die kerk en spiritualiteit.

Die formaat van die boek nooi die leser uit om deel te word van ‘n reis na die toekoms. Dit wil jou inspireer om deel te neem aan die gesprek. Ontmoet die Toekoms wil jou uitdaag om te eksperimenteer en te innoveer in jou eie konteks.

SKU: DJ2023 Categories: ,

Description

SUBTITEL: 12 rigtingwysers oor jong volwassenes, die kerk en spiritualiteit

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Hoekom is daar al hoe minder jong volwassenes wat deel is van die kerk?

Hierdie brandende vraag het aanleiding gegee tot ‘n vyf jaar lange navorsingsprojek waarvan hierdie boek een van die uitkomste is. Die boek wil die vraag probeer antwoord dat as jong volwassenes nie meer in die ruimtes van die tradisionele kerk tuiskom nie, het hulle nog ‘n behoefte aan geloof en gemeenskap as volgelinge van Jesus? En indien wel, hoe lyk dit?

Ontmoet die Toekoms is gemik op jong volwassenes en enige persoon wat nuuskierig is oor hoe ‘n nuwe kerk gestalte gaan vind. As ons luister na jonger mense se ervarings van geloof, kan dit ons help om die toekoms te ontdek. Hierdie boek som 12 rigtingwysers op oor jongmense, die kerk en spiritualiteit.

Die formaat van die boek nooi die leser uit om deel te word van ‘n reis na die toekoms. Dit wil jou inspireer om deel te neem aan die gesprek. Ontmoet die Toekoms wil jou uitdaag om te eksperimenteer en te innoveer in jou eie konteks.

SKRYWER: Anriëtte de Ridder, Francois Maritz en Stephan Naudé