Description
SUBTITEL: Vers-vir-vers studie van die Bybel
FORMAAT: Elektroniese boek in die ePub-formaat
BLADSYE: Ongeveer 100, afhangende van die e-leser
UNIEKE VERKOOPSPUNTE:
- Diepgaande verklaring van die bronteks
- Ontleding van die agtergrond waarteen die boek geskryf is
- Voorgestelde indeling van die boek
- Geskryf in maklik verstaanbare Afrikaans
- Uitstekend geskik vir Bybelstudie en persoonlike studie
- Volg verskillende Afrikaanse vertalings van die Bybel (insluitend 1953 en 1983)
TEIKENMARK:
- Volwasse mans en vroue
- Predikante
- Groepleiers van Bybelstudie- en kleingroepe
- Ouderlinge
- Gemeenteleiers
- Studente
INHOUDSOPGAWE
- Die Profeet Obadja en sy boek
- Datering
- Die plek waar Obadja optree
- Ooreenkomste met ander profete
- Hoofgedagtes in Obadja se boodskap
- Eksegese en interpretasie van Obadja (vers-vir-vers)