Noag Se Ark – My Eerste Skuif-En-Speel-Boek

R90.00

Peuters is nuuskierig en leergierig en hou van alles wat beweeg. Hierdie eienskappe word wonderlik ingespan in die My eerste skuif-en-speel-boekie. Hierdie bekende Bybelstorie word eenvoudig oorvertel en is interaktief met legkaartstukkies wat maklik op en af en van links na regs kan skuif. Hierdie oulike storie sal selfs die klein-klein hartjies se aandag vasvang.

SKU: 9781431620777 Categories: , , , , , ,

Description

SUBTITEL: Legkaartpret vir klein vingertjies

FORMAAT: Kartonboekie

AANTAL BLADSYE: 8

OPSOMMING: Peuters is nuuskierig en leergierig en hou van alles wat beweeg. Hierdie eienskappe word wonderlik ingespan in die My eerste skuif-en-speel-boekie. Hierdie bekende Bybelstorie word eenvoudig oorvertel en is interaktief met legkaartstukkies wat maklik op en af en van links na regs kan skuif. Hierdie oulike storie sal selfs die klein-klein hartjies se aandag vasvang.