Description
FORMAAT: Sagteband Boek
AANTAL BLADSYE: 760
OPSOMMING: Die NLV Uitreikbybel is ideaal om te gebruik vir uitreik-aksies en evangelisasie. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal dit ʼn waardevolle geskenk wees.
- Verhelderende voetnote
- 8 punt lettergrootte
- Dubbelkolom-uitleg