NLV Uitreikbybel Bruin (Sagteband)

R85.00

Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Uitreikbybel kombineer Skrifgetrouhuid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Hierdie bekostigbare uitgawe van die NLV is ideaal vir uitreik-aksies en evangelisasiewerk. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

• Verhelderende voetnote
• 8 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg

Out of stock

SKU: 9781431625581 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 760

OPSOMMING: Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) Uitreikbybel kombineer Skrifgetrouhuid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Hierdie bekostigbare uitgawe van die NLV is ideaal vir uitreik-aksies en evangelisasiewerk. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

• Verhelderende voetnote
• 8 punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg