Description
FORMAAT: Boek met linne onslag
AANTAL BLADSYE: 1356
BESKRYWING: Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.
- Gewilde NLV-teks
- 9 punt lettergrootte
- Dubbelkolom-uitleg
- 8 volkleur-kaarte
- Merklint
- Duimgrepe