NLV Grootdruk Egte Leer Mokkabruin

R795.00

Hierdie spesiale uitgawe van die NLV is duursaam gebind en getuig van uitnemendheid en fynproewersgehalte. Die volgreinleer-omslag is met sorg uitgesoek. Die unieke merkies op die leer onderskei hierdie Bybel van enige ander en dra by tot die uitsonderlike voorkoms. Die beesleer-omslag is dubbel gestik om die tipe duursaamheid te verseker wat van hierdie Bybel ’n erfstuk sal maak. Wanneer hierdie Bybel met sorg hanteer word, is dit gewaarborg om ’n leeftyd te hou.

Spesiale kenmerke sluit in:
– Volgreinleer-omslag
– Dubbelkolom-uitleg
– Merklint
– Volkleur-kaarte
– Duimdrukke
– 12 pt lettergrootte

SKU: 9781431621361 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 1680

OPSOMMING: Hierdie spesiale uitgawe van die NLV is duursaam gebind en getuig van uitnemendheid en fynproewersgehalte. Die volgreinleer-omslag is met sorg uitgesoek. Die unieke merkies op die leer onderskei hierdie Bybel van enige ander en dra by tot die uitsonderlike voorkoms. Die beesleer-omslag is dubbel gestik om die tipe duursaamheid te verseker wat van hierdie Bybel ’n erfstuk sal maak. Wanneer hierdie Bybel met sorg hanteer word, is dit gewaarborg om ’n leeftyd te hou.

Spesiale kenmerke sluit in:
– Volgreinleer-omslag
– Dubbelkolom-uitleg
– Merklint
– Volkleur-kaarte
– Duimdrukke
– 12 pt lettergrootte