Nina Smit Dagbeplanner vir die Vrou 2022

R199.00

Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.

Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
• Maandkalenders, met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• ‘n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 180 x 120 mm, hardeband

SKU: 9781415342541 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 384

OPSOMMING: Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n immergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is ’n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.

Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
• Maandkalenders, met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• ‘n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 180 x 120 mm, hardeband

SKRYWER: Nina Smit het ’n nalatenskap van dagstukkieboeke, kinderboeke en boeke vir vroue oor verskeie onderwerpe nagelaat, soos Beloftes vir Ma, Wanneer vreugde my ontwyk en God is aan jou kant.