Net ‘n bietjie dapper

R175.00

Hansie is bang. Die wêreld daar buite is vol gevare. Maar sy beste maatjie is weg en hy moet haar gaan soek. As hy net ’n bietjie dapper kan wees . . . Net ’n bietjie dapper is ’n inspirerende storie wys dat ons almal veel dapperder is as wat ons dink.

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Hansie is bang. Die wêreld daar buite is vol gevare. Maar sy beste maatjie is weg en hy moet haar gaan soek. As hy net ’n bietjie dapper kan wees . . . Net ’n bietjie dapper is ’n inspirerende storie wys dat ons almal veel dapperder is as wat ons dink.

SKRYWER: Nicola Kinnear het Illustrasie en Animasie aan die Universiteit van Kingston studeer. A Little Bit Brave is haar debuutprenteboek. Sy sluit graag ’n magiese element in by haar werk en word grootliks deur die natuur en folklore geïnspireer.