’n Hand vol hoop

R100.00

’n Hand vol hoop gee aan jou ’n ander perspektief op jou vrees, en rig jou oë op die Herder wat jou in sy hande vashou, wat jou dra tot “annerkant moedverloor se vlakte”.

Ons weet die lewe bestaan nie net uit mooiweersdae nie. Ons almal ken die onsekerhede van die toekoms en hoe vinnig alles kan verander. En dit maak ons bang. Ons het deur die jare geleer om met hierdie vrees saam te leef, maar dit verlam ons.

’n Hand vol hoop help jou om die vreesmonster in die oë te kyk, jouself beter te verstaan en vrees op die regte plek “weg te pak”.

SKU: 9781776160938 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Die Here is my herder – Troos dwarsdeur moedverloor se vlakte

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 112

OPSOMMING: ’n Hand vol hoop gee aan jou ’n ander perspektief op jou vrees, en rig jou oë op die Herder wat jou in sy hande vashou, wat jou dra tot “annerkant moedverloor se vlakte”.

Ons weet die lewe bestaan nie net uit mooiweersdae nie. Ons almal ken die onsekerhede van die toekoms en hoe vinnig alles kan verander. En dit maak ons bang. Ons het deur die jare geleer om met hierdie vrees saam te leef, maar dit verlam ons.

’n Hand vol hoop help jou om die vreesmonster in die oë te kyk, jouself beter te verstaan en vrees op die regte plek “weg te pak”.

INHOUD:
1. Skatte in die hemel
Die vrees om goed te verloor
Dagstukke: Roelf Opperman

2. Bly by wat jy geleer het
Vrees verander ons waardes
Dagstukke: Danie Mouton

3. Sweef soos ’n arend
Kan ons vreesloos leef?
Dagstukke: Liesel Krause-Wiid

4. Om God te vrees
Wat beteken hierdie vrees?
Dagstukke: Johann Voges

5. Sit vrees in die regte boksie
Waarin lê jou sekerheid?
Dagstukke: Jan de Man

6. My storie word jou storie word ons storie
Ons ondersteun mekaar met ons gemeenskapstories
Dagstukke: Thinus Benade

7. Ons soek ’n rede vir alles wat gebeur
Die voorsienigheid van God
Dagstukke: André Botha

8. Geloof is meer as ’n versekeringspolis
Geloof is jou alles
Dagstukke: Willem Pretorius

SKRYWER:

Redakteur en skrywer: Willem Pretorius van die Familiekerk, NG Kameeldrif. Medeskrywers: Roelf Opperman, Danie Mouton, Liesel Krause-Wiid, Johann Voges, Jan de Man, Thinus Benadé en André Botha