‘n Christen kan bly wees

R30.00

‘n Bybelkorrespondensiekursus oor ware Christenskap.  Kursustoets ingesluit.
Beskikbaar in Afrikaans, Engels, Noord-Sotho, Suid-Sotho, Tswana, Xhosa, Zulu, Portugees

Description

SUBTITEL: ‘n Bybelkorrespondensiekursus oor ware Christenskap.

FORMAAT: Boek, A5 grootte

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: ‘n Bybelkorrespondensiekursus oor ware Christenskap. Ná jou bekering is geestelike groei baie belangrik. Hierdie studiegids leer jou al die geheime van ʼn gelukkige Christelike lewe. Kursustoets ingesluit