‘n Belofte vir Bippie

R210.00

Bippie se pad word onderbreek met haar onbeplande swangerskap. Sy maak ‘n belofte teenoor die Here sy sal nie weer ‘n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Maar die man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux. Hy het lankal besluit hy wil nooit trou nie. Toe hy en sy broer klein seuntjies was het sy ma hulle net so gelos en by die voordeur uitgestap. So hy het allerhande issues. Sal Bippie haar belofte gestand kan doen en Riekert wel wil trou?

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Bippie se pad word onderbreek met haar onbeplande swangerskap. Sy maak ‘n belofte teenoor die Here sy sal nie weer ‘n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Maar die man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux. Hy het lankal besluit hy wil nooit trou nie. Toe hy en sy broer klein seuntjies was het sy ma hulle net so gelos en by die voordeur uitgestap. So hy het allerhande issues. Sal Bippie haar belofte gestand kan doen en Riekert wel wil trou?

SKRYWER: Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKVWoordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.