Description
FORMAAT: Boek
OPSOMING: My tweede Doen en Leer-boek is die volgende vlak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Bybelgebaseerde geletterdheidsreeks. Die boek leer geletterdheidsvaardighede sowel as Bybelgeletterdheid deur middel van die stories wat Jesus oor God se koninkryk vertel het. Leer word vergemaklik deur die gebruik van ikone, flitskaart en ’n ingeslote leiersgids.
Ook beskikbaar in IsiNdebele, Sepedi, Sesotho, Siswati, Xitsonga, Setswana, Tshivenda, IsiXhosa en IsiZulu.