My stryd met ADHD

R220.00

“Waarskynlik die eerlikste en belangrikste boek wat nog ooit oor hierdie onderwerp geskryf is. Jy sal nooit ADHD werklik verstaan as jy nie hierdie boek gelees het nie.”

Dr Kobus Neethling Hykie Berg vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van ‘n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie en die heeltyd gesag uitgedaag het en volgens sy graad 2juffrou in die tronk sou opeindig tot ‘n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor het.

Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die neweeffekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie, daar is ook ander dinge wat jy kan doen om die siekte te beheer. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.

Description

SUBTITEL: Die onsigbare oorlog

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: “Waarskynlik die eerlikste en belangrikste boek wat nog ooit oor hierdie onderwerp geskryf is. Jy sal nooit ADHD werklik verstaan as jy nie hierdie boek gelees het nie.”

Dr Kobus Neethling Hykie Berg vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van ‘n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie en die heeltyd gesag uitgedaag het en volgens sy graad 2juffrou in die tronk sou opeindig tot ‘n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor het.

Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die neweeffekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie, daar is ook ander dinge wat jy kan doen om die siekte te beheer. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.

SKRYWER: Hykie is in Pretoria gebore en het daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in TVreekse soos Egoli, Binnelanders en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan Survivor South Africa deel en wen die reeks. Hykie is passievol daaroor om mense te help wat in verslawing verval het. Hy bly in Johannesburg.