My heel eerste plakkerboek: Seekat

R70.00

Leer ken kleure en ontwikkel fyn motoriese vaardighede in hierdie boek met kleurvolle prente en herbruikbare plakkers. Die kleur van die plakkers moet gebruik word om te bepaal waar die regte plek op die bladsy is om dit te plak. Kinders sal leer om die primêre kleure te herken met hierdie opwindende eerste plakkerboek!

Description

SUBTITEL: Leer ken kleure en ontwikkel fyn motoriese vaardighede

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Leer ken kleure en ontwikkel fyn motoriese vaardighede in hierdie boek met kleurvolle prente en herbruikbare plakkers. Die kleur van die plakkers moet gebruik word om te bepaal waar die regte plek op die bladsy is om dit te plak. Kinders sal leer om die primêre kleure te herken met hierdie opwindende eerste plakkerboek!

SKRYWER: Cuberdon is ‘n boekverpakker in België wat spesialiseer in kinderboeke.