Description
FORMAAT: Sagteband Boek
AANTAL BLADSYE: 80
OPSOMMING: Hierdie boek bevat 5 slaaptydstories wat kinders op ‘n opwindende verbeeldingsreis sal neem. Die stories wat ingesluit is, is Die plaasmuis en die dorpsmuis, Rooikappie, Hansie en Grietjie, Die dors duif en Die bondel stokke. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees!
SKRYWER: Buttercup is ‘n uitgewer in die Verenigde Koninkryk wat op die publisering van kinderboeke fokus.