My gunsteling – dierestories

R145.00

Hierdie boek bevat 5 stories oor diere wat kinders se verbeelding sal aangryp. Die stories wat ingesluit is, is Die vos en die ooievaar, Die lelike eendjie, Die haas en die skilpad, Die kraai en die kruik en Die drie Rammetjies Rof. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees!

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 80

OPSOMMING: Hierdie boek bevat 5 stories oor diere wat kinders se verbeelding sal aangryp. Die stories wat ingesluit is, is Die vos en die ooievaar, Die lelike eendjie, Die haas en die skilpad, Die kraai en die kruik en Die drie Rammetjies Rof. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees!

SKRYWER: Buttercup is ‘n uitgewer in die Verenigde Koninkryk wat op die publisering van kinderboeke fokus.