Description
FORMAAT: Hardeband Pofblad voorblad met holografiese glitter
AANTAL BLADSYE: 210
BESKRYWING: 50 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament. Hierdie boek is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en Sy liefde vir hulle bekendstel.
Elke Bybelverhaal het:
- ‘n gebed om kinders te help om met God ‘n band te vorm.
- ‘n Christelike waarde wat die verhaal versterk.
- en ‘n vraag om kinders te help om te verbaliseer wat hulle gelees, gehoor en verstaan het.
OUTEUR: Ewald van Rensburg
ILLUSTRASIES: Lilani Brits