My Groot Bybelstorie Knip-En-Plak-Boek

R149.00

Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!

In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel – van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en ’n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.

Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.

SKU: 9781431625284 Categories: , , , , , ,

Description

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 80

OPSOMMING: Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories!

In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel – van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende stories soos die 15 jaar wat by Hiskia se lewe gevoeg is, tot by die baie belangrike 70 x 7 keer vergewe. Aktiwiteite soos inkleur volgens nommers, soek die syfer en ’n paar lekker somme sal sorg vir ure se pret vir besige lyfies.

Die antwoorde vir die speletjies word agter in die boek voorsien.

SKRYWER: Fiona Hayes illustreer, ontwerp en skryf al byna 20 jaar lank kinderboeke. Sy werk ook saam met kinders en volwassenes aan ’n wye verskeidenheid handwerk-projekte. Sy was nog altyd lief daarvoor om te skep, van bak tot handwerk. Sy glo enigiets wat jy self maak, is altyd beter as iets wat jy koop. En bowenal, om iets te skep laat jou en die mense rondom jou glimlag.