My groot aktiwiteit-Bybel

R149.00

My groot aktiwiteit-Bybel is die ideale manier vir kinders tussen 6 en 10 jaar om die Bybel op ’n interaktiewe manier te leer ken. In hierdie aktiwiteitsboek word 17 bekende verhale, soos Noag bou ’n boot, Ester red haar mense, Saggeus klim in ’n boom en Saulus ontmoet vir Jesus, kreatief gekombineer met 100 aktiwiteite.

Met speletjies soos soek die verskille, verbind die kolletjies, doolhowe en prentjie-soduko word kinders se kognitiewe vaardigheide ontwikkel wanneer hulle keuses maak en probleme oplos.Terwyl die twee velle plakkers agterin die boek hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel wanneer hulle dit gebruik om prentjies te voltooi.

Hierdie volkleur-aktiwiteitsboek met opvoedkundige aktiwiteite en belangrike lesse uit God se Woord is ideaal vir Sondagskole en tuisonderrig. Oplossings kom agter in die boek voor.

SKU: 9781431624409 Categories: , , , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 116 volkleur-bladsye en 2 velle plakkers

OPSOMMING: My groot aktiwiteit-Bybel is die ideale manier vir kinders tussen 6 en 10 jaar om die Bybel op ’n interaktiewe manier te leer ken. In hierdie aktiwiteitsboek word 17 bekende verhale, soos Noag bou ’n boot, Ester red haar mense, Saggeus klim in ’n boom en Saulus ontmoet vir Jesus, kreatief gekombineer met 100 aktiwiteite.