Description
SUBTITEL: 100 Aktiwiteite vir jong hartjies
FORMAAT: Sagteband Boek
AANTAL BLADSYE: 112 volkleur-bladsye en 2 velle plakkers
OPSOMMING: My eie AKTIWITEIT-BYBEL kombineer meer as 100 aktiwiteite en 17 bekende Bybelverhale, soos Josef wat sy broers vergewe, Jona en die vis, en Jesus se geboorte. Van die aktiwiteite sluit in soek die verskille, verbind die kolletjies, en soek die regte pad. Twee velle plakkers is ingesluit by die boek wat in sommige van die aktiwiteite gebruik kan word. Dit sal 3- tot 6-jariges ure lank kreatief besig hou.
My eie AKTIWITEIT-BYBEL is die ideale boek om kinders te vermaak terwyl hulle meer van die Bybel leer!