Description
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 96
OPSOMMING: My eerste Bybel bestaan 43 Ou en Nuwe Testamentverhale vertel deur Wendy Maartens, spesiaal vir kinders tussen 0 en 3 jaar oud. Die kunswerk is tydloos, maar helder en mooi en dit sal klein kindertjies bekoor. Die teks is kort en in maklik verstaanbare taal. Die verhale is so gekies om die kern van die Evangelie vir kleintjies te kan oordra.
SKRYWER
Wendy Maartens is ’n joernalis en bekroonde kinderboekskrywer. Sy hou gereeld praatjies by skole en skryf vir Lééf ‘n rubriek. Sy skryf ook graag essays en reisartikels en het ’n passie vir eg SuidAfrikaanse legendes, volksrympies en verhale wat kinders in moeilike sosioekonomiese omstandighede help om hulself te bemagtig.