My eerste Bybel Doen en Leer Boek

R29.00

In My eerste Bybel Doen en Leer-boek word kinders van 0-6 jaar oud en nuwe lesers van enige ouderdom blootgestel aan basiese geletterdheid deur middel van die ryk skat van Bybelverhale met hulle kleurvolle karakters. Daar word gebruik gemaak van die Doen en Leer-metode wat ’n hele nuwe wêreld van basiese sowel as Bybelse geletterdheid ontsluit. Die boekie word deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika uitgegee en versprei. Ingesluit by die boek: ikone, flitskaarte en ’n leiersgids.

Ook beskikbaar in IsiNdebele, Sepedi, Sesotho, Siswati, Xitsonga, Setswana, Tshivenda, IsiXhosa en IsiZulu.

SKU: 9780798217170 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Boek

OPSOMING: In My eerste Bybel Doen en Leer-boek word kinders van 0-6 jaar oud en nuwe lesers van enige ouderdom blootgestel aan basiese geletterdheid deur middel van die ryk skat van Bybelverhale met hulle kleurvolle karakters. Daar word gebruik gemaak van die Doen en Leer-metode wat ’n hele nuwe wêreld van basiese sowel as Bybelse geletterdheid ontsluit. Die boekie word deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika uitgegee en versprei. Ingesluit by die boek: ikone, flitskaarte en ’n leiersgids.

Ook beskikbaar in IsiNdebele, Sepedi, Sesotho, Siswati, Xitsonga, Setswana, Tshivenda, IsiXhosa en IsiZulu.