My eerste 1000 woorde

R75.00

Met hierdie kleurvolle boek in groot formaat kan kinders van 3-6 jaar oud met die wêreld van woorde vertroud raak. Elke bladsy bevat verskeie illustrasies met woorde om te lees. Die kinders kan die woorde hardop sê terwyl die pragtige illustrasies ’n vrolike leerervaring verseker.

SKU: 9780798178808 Categories: ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 24

OPSOMMING: Met hierdie kleurvolle boek in groot formaat kan kinders van 3-6 jaar oud met die wêreld van woorde vertroud raak. Elke bladsy bevat verskeie illustrasies met woorde om te lees. Die kinders kan die woorde hardop sê terwyl die pragtige illustrasies ’n vrolike leerervaring verseker.