My Doopboek

R60.00

Met ons doop sien en hoor ons God se beloftes. Hierdie beloftes is in die eerste plek vir die babas wat gedoop word, maar dit geld ook vir ons almal wat glo. Dit bevestig God se liefde en trou aan ons, waarvan die doop ʼn teken is.

Die teks bo-aan elke bladsy van My Doopboek is ʼn vrye verwerking van ons geloofsbelydenis in die vorm van beloftes wat God aan ons as gedooptes maak. Die teks onderaan elke bladsy herinner ons aan wat die doop prakties vir ons in ons geloofslewe beteken. Ouers kan hierdie beloftes en herinneringe vir hulle kinders voorlees, of ouer kinders kan dit self lees.

SKU: 9781920089986 Categories: , , ,

Description

SUBTITEL: Jou doop is ‘n geskenk waarmee God vir jou sê …

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 16

OPSOMMING: Met ons doop sien en hoor ons God se beloftes. Hierdie beloftes is in die eerste plek vir die babas wat gedoop word, maar dit geld ook vir ons almal wat glo. Dit bevestig God se liefde en trou aan ons, waarvan die doop ʼn teken is.

Die teks bo-aan elke bladsy van My Doopboek is ʼn vrye verwerking van ons geloofsbelydenis in die vorm van beloftes wat God aan ons as gedooptes maak. Die teks onderaan elke bladsy herinner ons aan wat die doop prakties vir ons in ons geloofslewe beteken. Ouers kan hierdie beloftes en herinneringe vir hulle kinders voorlees, of ouer kinders kan dit self lees.

SKRYWER EN ILLUSTREERDER
Nico Simpson is by Bybel-Media se publikasie-afdeling. Hy stel belang in hoe volwassenes leer, hoe om dit wat ons glo in sketse en illustrasies uit te beeld, en om mense te begelei om te word wat God bedoel het hulle moet wees. Hy het al verskeie boeke gepubliseer.
 Aletta Simpson is ʼn student aan die Universiteit Stellenbosch. Vandat sy kan onthou, stel sy belang in boeke, kunsgoed, skryf en skets.