My derde Bybel Doen en Leer Boek

R50.00

My derde Bybel Doen en Leer-boek is die derde vlak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Bybelgebaseerde geletterdheidsreeks.

Spesiale elemente is ingesluit soos:
• 6 Bybelstories met kleurvolle illustrasies (112 bladsye)
• Verskeie lyn sketse, ideaal vir inkleur
• Wiskunde- en taalaktiwiteite ná elke storie
• Disleksie-vriendelik

Ook beskikbaar in IsiNdebele, Sepedi, Sesotho, Siswati, Xitsonga, Setswana, Tshivenda, IsiXhosa en IsiZulu.

Description

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: My derde Bybel Doen en Leer-boek is die derde vlak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Bybelgebaseerde geletterdheidsreeks.

Spesiale elemente is ingesluit soos:
• 6 Bybelstories met kleurvolle illustrasies (112 bladsye)
• Verskeie lyn sketse, ideaal vir inkleur
• Wiskunde- en taalaktiwiteite ná elke storie
• Disleksie-vriendelik

Ook beskikbaar in IsiNdebele, Sepedi, Sesotho, Siswati, Xitsonga, Setswana, Tshivenda, IsiXhosa en IsiZulu.

Additional Information

Taal

, , , , , , , , , , , ,