Môre as ons groot is

R150.00

Môre begin die toekoms …

Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is, wanneer selfs die after party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Liza, Quin, Noku en Wayne kom elkeen uit verskillende agtergronde en die toekoms lyk ook vir elkeen van hulle anders.

In hierdie dramateks neem vier vriende afskeid van hulle skool, hulle vriende, hulle kindwees … en dalk hulle drome.

SKU: 9780639601281 Categories: , , , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 80

OPSOMMING: Môre begin die toekoms …

Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is, wanneer selfs die after party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Liza, Quin, Noku en Wayne kom elkeen uit verskillende agtergronde en die toekoms lyk ook vir elkeen van hulle anders.

In hierdie dramateks neem vier vriende afskeid van hulle skool, hulle vriende, hulle kindwees … en dalk hulle drome.

SKRYWER: Fanie Viljoen het in Welkom grootgeword. Hy het op skool reeds in kuns belang gestel, en afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook ’n visuele kunstenaar en kinderboekillustreerder wat al aan verskeie uitstallings deelgeneem het. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie, en hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies ingepalm.