Moet nooit vir ‘n TRex ‘n boek wys nie

R150.00

Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as jy vir ‘n TRex ‘n boek wys? Sy sal nie weet wat om daarmee te doen nie!! Sy sal dink dis ‘n koekie, of selfs ‘n hoed! Maar wat as sy leer lees? Sy besluit dalk sy wil eerder ‘n kunstenaar wees, of ‘n dokter, of ‘n professor, of selfs die staatspresident! ‘n Skaterlagstorie propvol verbeeldingskrag, pret en die viering van boeke! Uitstekend vertaal deur Jaco Jacobs.

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 32

OPSOMMING: Het jy al ooit gewonder wat sal gebeur as jy vir ‘n TRex ‘n boek wys? Sy sal nie weet wat om daarmee te doen nie!! Sy sal dink dis ‘n koekie, of selfs ‘n hoed! Maar wat as sy leer lees? Sy besluit dalk sy wil eerder ‘n kunstenaar wees, of ‘n dokter, of ‘n professor, of selfs die staatspresident! ‘n Skaterlagstorie propvol verbeeldingskrag, pret en die viering van boeke! Uitstekend vertaal deur Jaco Jacobs.

SKRYWER: Rashmi is ‘n gewese prokureur wat nou kinderboeke skryf. Sy skryf fiksie en niefiksie en wanneer sy nie met woorde speel nie, sal jy haar op haar jogamat vind.