Mini-Oordenkings ‘n Lewenspad Vol Vreugde (Sagteband)

R59.00

Voel jy soms asof jy skaars van dag tot dag oorleef? Ontdek hoe om elke dag te floreer!

Mini-Oordenkings: ’n Lewenspad vol vreugde se 180 vreugdevolle dagstukke help jou om daagliks te fokus op God se teenwoordigheid, beloftes en doel vir jou lewe. Elke dagstuk het ’n bemoedigende Skrifgedeelte, inspirerende dagstuk en ’n gebed. Dit pas perfek in ’n handsak, sodat jy enige tyd by God kan stil word.

Kom vind vrede en vreugde in die wete dat God altyd by jou is.

SKU: 9781431626526 Categories: , , ,

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 184

OPSOMMING: Voel jy soms asof jy skaars van dag tot dag oorleef? Ontdek hoe om elke dag te floreer!