Mia

R220.00

Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in ‘n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook ‘n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee.

SKU: 9780796322302 Categories: , ,

Description

SUBTITEL: ‘n Ma se storie van verlies en hoop

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 224

OPSOMMING: Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in ‘n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook ‘n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee.

SKRYWER: Mariska Robberts is gebore en getoë in Pretoria. Sy verwerf haar BComgraad aan UP. Sy en haar man hervestig hulself in Bloemfontein waar sy aanvanklik voltyds en deesdae deeltyds in die bemarking en skakelwese werk. Sy het vier  kinders, waarvan een nie meer op aarde is nie.