Marinda se koskas

R250.00

Bestellings kan reeds geplaas word maar aflewerings sal eers vanaf 15 Augustus 2021 geskied.

Marinda se koskas bied inspirasie vir ontbyt, sop en voorgeregte, brood en beskuit, pasta en bykosse, nagereg, terte, koeke en ander soetgoed. Liplekkerkos wat jy in ‘n japtrap kan maak, sonder onnodige moeite of vreemde bestanddele. Die resepte is in eenvoudige taal geskryf, ideaal vir kosliefhebbers om elke dag te gebruik.

Description

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 144

OPSOMMING:

Bestellings kan reeds geplaas word maar aflewerings sal eers vanaf 15 Augustus 2021 geskied.

Marinda se koskas bied inspirasie vir ontbyt, sop en voorgeregte, brood en beskuit, pasta en bykosse, nagereg, terte, koeke en ander soetgoed. Liplekkerkos wat jy in ‘n japtrap kan maak, sonder onnodige moeite of vreemde bestanddele. Die resepte is in eenvoudige taal geskryf, ideaal vir kosliefhebbers om elke dag te gebruik.

SKRYWER: Marinda is ‘n raakvatter in die kombuis en hoe nie van vaal en eentonige kos nie. Selfs afval moet met ‘n bietjie kleur voorgesit word. Sy is die aanbieder van gewilde kosprogramme soos Maklik met Marinda en Laat die potte prut op VIA, DStv-kanaal 147