Manne van die Bybel

R170.00

Watter bemoediging kan manne uit die Bybel vir die hedendaagse man bied?
In Manne van die Bybel bied Jim George in 113 dagstukkies ’n Bybelse perspektief op 83 manne in die Bybel. Uit hulle lewens kan ons iets leer van God se liefde, genade en bemoeienis met mense.

Hedendaagse mans sal bemoedig en versterk word deur manne soos
– Daniël wat gekies het om elke dag te bid
– Nehemia wat ander kon inspireer
– Jesaja wat gewillig was om te dien
– Paulus wat ten spyte van baie teëspoed getrou gebly het
– Jesus wat die volmaakte voorbeeld van ʼn dienaar is

Jim George wys in Manne van die Bybel dat ons selfs uit die lewens van manne wat gestruikel het of ontrou was, meer bewus kan word van God se vergifnis, getrouheid en heiligheid.

SKU: 9781431623679 Categories: , ,

Description

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 240

OPSOMMING: Watter bemoediging kan manne uit die Bybel vir die hedendaagse man bied?
In Manne van die Bybel bied Jim George in 113 dagstukkies ’n Bybelse perspektief op 83 manne in die Bybel. Uit hulle lewens kan ons iets leer van God se liefde, genade en bemoeienis met mense.

Hedendaagse mans sal bemoedig en versterk word deur manne soos
– Daniël wat gekies het om elke dag te bid
– Nehemia wat ander kon inspireer
– Jesaja wat gewillig was om te dien
– Paulus wat ten spyte van baie teëspoed getrou gebly het
– Jesus wat die volmaakte voorbeeld van ʼn dienaar is

Jim George wys in Manne van die Bybel dat ons selfs uit die lewens van manne wat gestruikel het of ontrou was, meer bewus kan word van God se vergifnis, getrouheid en heiligheid.

SKRYWER: Jim George en sy vrou, Elizabeth George, is topverkoper-outeurs en sprekers wat mense lei om Christus-gesentreerd te leef. Saam het hulle al meer as 100 boeke geskryf en meer as 120 miljoen eksemplare verkoop.