Description
FORMAAT: DVD
OPSOMMING: Dis Luidkeels op steroids! Kinders is God se hart se punt. Hulle moet hom luidkeels kan loof en aanbid! Luidkidz 2 is propvol nuwe liedjies waarmee kinders en tieners God se lof kan besing – terwyl hulle diep waarhede leer. Laat die kinders na Jesus toe kom en laat alles wat asem het die Here loof!
INHOUD
1 – Ek wil die Here loof
2 – Vertel die wereld
3 – U naam is ons kreet
4 – Hey jy
5 – Hier is ek Heer
6 – My God is so groot
7 – Jesus ek het U so lief
8 – Die Heer is my herder
9 – Groter as
10 – Jesus ons loof U
11 – Ek buig voor U
12 – Kom heers in my
SKRYWER
Helena Smith het in 2005 haar solo album Frail bekend gestel, en van daar af was sy deel van talle produksies en musiekgroepe. Tans is sy die stem agter Luidkidz en sy is ook deel van die Christelike musiekgroep Wholehearted wie se 2de album Fearless Love in Oktober 2012 die lig sien. Plaaslike hip hop ikoon Cjay het pas sy 6de album Jesus Freak Yes I am bekend gestel in Aug 2012 en het ‘n passie om die jeug van Jesus te vertel!