Description
SUBTITEL: Kategese Graad 1-3
FORMAAT: Boek
AANTAL BLADSYE: 72
BESKRYWING:
Leer ken vir Jesus uit wat Hy self in die Bybel vir ons oor Hom vertel. Wanneer jy weet hoe Jesus as mens op aarde geleef het, kan jy sy voorbeeld volg en elke dag al hoe meer soos Jesus word. Die beste nuus is, Jesus het belowe dat Hy by jou sal wees en jou sal help om soos Hy te leef.
INHOUD
Beste Ouer
Kerkjaarwiel
Nuwe Testament
Epifanie
1. Ek is honger
2. Dit is donker
Lydenstyd
3. Ek voel bang en uitgesluit
4. Ek voel alleen
5.Ek wil nie doodgaan nie
6. Hoe kom ek by God uit?
7.0Ek kan nie self nie
Opstandingstyd
8. Dit is Ek
9.In Johannes se skoene
10. In Tomas se skoene
11. In Petrus se skoene
Pinkstertyd
12. God se Advokaat by my
13. My Advokaat by God
14. Gemaak om lief te hê
15. Ek weet vir seker
16Alles is so vreemd
Ou Testament
Koninkrykstyd
17. Ons God
18. God sien kans vir flops
19. Dis in ons bloed
20. God begin oor
21. Verstaan en verkeerd verstaan
22. Van “wil nie” tot “dikmond”
23. Wat gebeur dan nou?
24. U het my geskep
25. Ek kies om anders te wees
26. Ek kies om die Here te dien
27. Ek sal … al sterf ek
28. Ek doen my deel
29. Ek verheerlik God
Kersfees
30. Die sterrekykers verheerlik Jesus
SKRYWERS
Paul du Toit (redakteur) en verskeie medewerkers uit verskillende provinsies in Suid-Afrika