Description
SUBTITEL: Kategese Graad 1-3
FORMAAT: Boek
OPSOMMING: Die storielyn van die Bybel word uitgebeeld met 12 kleurvolle panele met prente van persone en gebeure. Hierdie produk bied op ‘n oorsigtelike manier die Bybel lewendig en opwindend aan vir elke kind en volwasse groepleier.
Ons hoef nie ‘n plan te maak om die wêreld heel te maak nie. Die Here is die Planmaker. Hy nooi ons om opgewonde te raak oor sy plan, om gewillig te wees om deel van sy plan te word en dit te help waar maak.
- Nuwe konsep
- Spesifiek ontwikkel vir junior kategese
- Omvattende leiersgids in formaat wat die leiers verkies
- Omvattende en opwindende aktiwiteite
- Elke ontmoeting het ‘n pasklaar PowerPoint (op CD)
- Volkleur
- Interaktief
- Gebruik Bybelvertalings wat maklik verstaanbaar is vir kategete
- Integrering met huidige LP3 inhoud en komponente
- Opwindende volkleur ontwerp
- Maklik verstaanbare taal
- Uitdagende en interaktiewe aktiwiteite
- Opsomming vir ouers van elke les sodat lesse tuis opgevang kan word
- Word gebruik saam met die huidige panele van LP3.
Hierdie produkreeks bestaan uit drie komponente:
- Junior werkboek vir graad 1-3
- Senior werkboek vir graad 4-6
- Aanbiedersgids (CD)
SKRYWER: Waldemar Stumpfe en Heinrich Viljoen met erkenning aan Charl van Rensburg en Carla van Straaten