LiGbringer: Maak my u kind

R0.00

Gebed uit Nigerië

Here,ek is net ‘n vonkie – maak my ‘n vuur

ek is net ‘n snaar – maak my ‘n lied

ek is net ‘n druppel maak my ‘n fontein
ek is net ‘n molshoop maak my ‘n berg
ek i s net ‘n veertjie maak my ‘n vlerk
ek is net ‘n bedelaar
maak my my – O Koning – U kind
Verwerk gebed uit Nigerië uit Groot Gebedeboek
Categories: ,

Description

Gebed uit Nigerië

Here,ek is net ‘n vonkie – maak my ‘n vuur

ek is net ‘n snaar – maak my ‘n lied

ek is net ‘n druppel maak my ‘n fontein
ek is net ‘n molshoop maak my ‘n berg
ek i s net ‘n veertjie maak my ‘n vlerk
ek is net ‘n bedelaar
maak my my – O Koning – U kind
Verwerk gebed uit Nigerië uit Groot Gebedeboek
File tipe: MP4
File grote: 86 MB
Tydsduur: 1:51 minute