Description
SUBTITEL: Gesinne en gemeenskappe wat verlies moet hanteer.
FORMAAT: DVD
OPSOMMING: In hierdie reeks aanbiedings oor rou praat ons oor normale en gesonde rou. Die gesprek handel oor:
- Dit is normaal om te rou tydens verlies.
- Verkeerde hantering van rou
- Rou na ’n miskraam of stilgeboorte.
- Wanneer ’n kind sterf
- Wanneer ma of pa sterf
- Wanneer ouma of oupa sterf
- Selfmoord
- Gedragtenisviering
- Riglyne om bystand aan treurendes te verleen