Description
FORMAAT: Stel van 13CD’s
BELANGRIK: Gemeentes en individue wat die vorige stel gekoop het en nou die opgedateerde weergawe wil bestel, kry dit teen spesiale korting by: NEBA- Begeleidings, Viljoenstraat 57, Potchefstroom 2531, Faks: 081 294 8062, Epos: [email protected]
INHOUD
– CD 1 – 11 is gewone cd’s wat speelbaar is op enige CD-speler
– CD 12 is al die liedere in MP3-formaat op een CD
– CD 13 bevat belangrike inligting en ‘n verwysingshulp om liedere te help vind. Die handleiding is in Word-formaat en Word-Reader.