Liedboek Begeleidings-MP3 CD

R280.00

1 CD met liedere in MP3-formaat. Hierdie CD bevat professionele orrelbegeleidings vir 526 liedere van die Liedboek van die kerk. Wanneer ’n orrelis nie beskikbaar is nie, word hierdie orrelbegeleiding vir die gemeentesang gebruik.

SKU: 9781869060572 Categories: , ,

Description

FORMAAT: DVD

OPSOMMING: 1 CD met liedere in MP3-formaat Hierdie CD bevat professionele orrelbegeleidings vir 526 liedere van die Liedboek van die kerk. Wanneer ’n orrelis nie beskikbaar is nie, word hierdie orrelbegeleiding vir die gemeentesang gebruik. Natuurlik kan CD-opnames nooit gemeentesang so effektief soos ‘n goeie orrelis begelei nie. Nogtans is hierdie opnames werklik ‘n wonderlike oplossing vir gemeentes wat by tye in die knyp is sonder ‘n orrelis.

SKRYWER
Hierdie CD vir die begeleiding van gemeentesang is deur die Sinodale Kommissie vir die Erediens in die Vrystaat in samewerking met Bybel-Media saamgestel.