Lewenslêer

R50.00

Bybel-Media se Lewenslêer wil dit vir jou moontlik maak om gerus te wees dat jou papierwerk in orde is. Hierdie boek begelei jou om jou lewe beter te organiseer sodat jy of jou geliefdes vinnig die nodige inligting en dokumente in die hande kan kry as iets onverwags gebeur.

SKU: 9781776160532 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: Kry gemoedsrus dat jou papierwerk uitgesorteer is

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 56

OPSOMMING: Bybel-Media se Lewenslêer wil dit vir jou moontlik maak om gerus te wees dat jou papierwerk in orde is. Hierdie boek begelei jou om jou lewe beter te organiseer sodat jy of jou geliefdes vinnig die nodige inligting en dokumente in die hande kan kry as iets onverwags gebeur.

INHOUD:

  1. Hoe kry ek my papierwerk in orde?
  2. Wat doen ek met wat ek erf?
  3. Hoe handel ek ’n boedel af?
  4. Hoe reël ek ’n gedenkdiens?
  5. Wat doen ek direk ná ’n sterfte?
  6. Hoe hanteer ek rou?
  7. Brood op die Water-gids

SKRYWER: Opgestel deur die Bybel-Media-span. Bybel-Media is reeds vir meer as 50 jaar ’n reisgenoot in diens van die evangelie van Jesus Christus. Ons inspireer mense om Jesus te volg en te groei as dissipels op die Jesus-weg. Bybel-Media se werksaamhede maak ’n impak op mense se lewe omdat ons finansieel ondersteun word deur donateurs wat onbaatsugtig die uitdra van die evangelieboodskap van Jesus Christus moontlik maak.

Additional information

Aantal boeke

1, 10