Description
FORMAAT: DVD
OPSOMMING: Sewe videosnitte op DVD, kan op DVD-speler of rekenaar gekyk word. Markus vertel ’n aangrypende verhaal, Jesus is die hoofkarakter. Die konflik tussen Jesus en sy verskillende teenstanders, die bittere self-stryd van Jesus om die komende lyding en sterwe te aanvaar, en die onvermoë van sy volgelinge om sy lyding te verstaan, vorm die draad van die verhaal.
INHOUD
Week 1: ʼn GPS vir die kruis-pad
Week 2: Op die kruis-pad oor die hoogtes
Week 3:Op die kruis-pad deur die dieptes
Week 4: Agter Jesus aan
Week 5: Die kruis-pad vra geloof
Week 6: Die kruis-pad loop deur konflik
Week 7: Die kruis-pad gee hoop
SKRYWERS
Lewe op die kruis-pad is saamgestel deur gerekende predikante:
Andries Cilliers (NG gemeente Sonstraal)
Antionette de Ridder (NG gemeente Stellenberg)
Eddie Orsmond (NG gemeente Simondium)
Hennie Fouché (NG gemeente Hottentots-Holland)
Johan du Plessis (NG gemeente Kenridge)
Lisel Joubert
Tiana Bosman (NG gemeente Pinelands)