Description
SUBTITEL: 26 chronologies verhalende Bybellesse vir vier- tot agtjariges met visuele hulpmiddels en werkblaaie.
OPSOMMING: Kinders leer deur pret, spel, nabootsing, waarneming en ervaring. Elke bundel bevat ook wenke vir dinamiese lesaanbieding, metodiek van storievertel, ervaringsleer, verhoudingsbou, ensovoorts.
INHOUD (eerste agt temas)
Die Tabernakel en die ark
Die twaalf spioene
Jerigo word verken
Die intog in Kanaän
Inname van Jerigo
Die ongehoorsame volk
Die “swak” Rigter: Gideon
Die “sterk” Rigter: Simson
SKRYWER
Susan Fourie het reeds verskeie boeke oor Godsdiensopvoeding gepubliseer.