Lekkerluister Bybelverhale

R55.00

In hierdie klankboek word 40 interesante Bybelkarakters, waarvan die meeste minder bekend is, uit hulle wegkruiipplek in die Bybel gehaal. Hulle  kon net sowel vandag geleef het, want hulle is mense net soos ons, met dieselfde giere, drome, vrese en hang-ups.

Hierdie klankboek is voorlesings van die verhaalgedeeltes van die Bybelstudiegids, Magla – die dogter wat uit die boks gedink het. Die verhaaltjies kan almal afsonderlik geluister word. Die CD’s kan ook saam met die studieboek funksioneer wat baie handig in groepe gebruik kan word.

SKU: 9781869060398 Category:

Description

SUBTITEL: Ontmoet minder bekende mense van die Bybel

FORMAAT: Dubbel-CD klankboek

OPSOMMING:  In hierdie klankboek word 40 interesante Bybelkarakters, waarvan die meeste minder bekend is, uit hulle wegkruiipplek in die Bybel gehaal. Hulle  kon net sowel vandag geleef het, want hulle is mense net soos ons, met dieselfde giere, drome, vrese en hang-ups.

Hierdie klankboek is voorlesings van die verhaalgedeeltes van die Bybelstudiegids, Magla – die dogter wat uit die boks gedink het. Die verhaaltjies kan almal afsonderlik geluister word. Die CD’s kan ook saam met die studieboek funksioneer wat baie handig in groepe gebruik kan word.

INHOUD:

CD 1

. Magla: Die dogters wat buite die boks gedink het

2. Hanna: Die ma wat dronk gelyk het

3. Jetro: Wanneer Skoonpa kom kuier …

4. Manoag se vrou: Die mamma-sonder-naam

5. Josia: Die jong koning en die profetes

6. Naäman: Die stemlose mense wat gepraat het

7. Naomi: Wanneer jou skoonma jou beste pel is

8. Boas: ’n Vreemdeling word familie van Jesus

9. Jonatan: Die pel wat die prins sy kroon gekos het

10. Die farao: Koning Slim maak dom en dommer planne

11. Jogebed: Die moordmasjien word die kraamsaal

12. Josef: Vergewe is nie vergeet nie

13. Samuel: Boeta word koning

14. Moses: God besoek ’n vlugtende moordenaar

15. Debora: Vroue wat vir niks skrik nie

16. Elia: Die dominee met selfmoordneigings

17. Daniël: Afguns in die staatsdiens kan jou opvreet

18. Josua: Mense loop deur diep rievier

19. Ester: Mej Wêreld bring wêreldvrede

20. Ester: ’n Plan wat lelik boemerang!

CD2

21. Elisa: Entrepreneursdag in Kanaän

22. Amos: Die plaasjapie wat uit sy beurt gepraat het

23. Job: Vriende wat niks help nie

24. Jona: ’n Lessie oor liefde – nie oor ’n vis

25. Habakuk: Ge-abba of gekruk, nogtans sal ek sing

26. Saggeus: Lang vingers, kort bene

27. Saulus: Vervolger word volgeling

28. Paulus: In die breingimnasium

29. ’n Vrou op die pad: Die hondjie wat vir Jesus geblaf het

30. Die vrou by die put: Jesus en die loslappie

31. ’n Vrou by die kollektediens: Die ryk, arm weduwee

32. Elisabet: ’n Godsdiensleier bly stil en twee vroue loof die Here

33. Priscilla en Akwila: Mevrou en meneer Tentmaker

34. ’n Seuntjie: Nog bokkoms en broodjies?

35. Onesimus: Tronk-CV

36. Petrus: Die leier wat te vionnig gepraat het

37. Lidia: Sakevrou word kerkstigter

38. Timoteus: Soldaat, atleet en die bietjie wyn

39. Die vrou by die dinee: ’n Ongenooide gas word die gasvrou

40. Abigajil: Die vrou wie se man hom doodgeskrik het