Leesrooster vir lidmate 2023-2024 (eBoek)

R130.00

Leesrooster vir lidmate – Advent 2023 tot Koninkrykstyd 2024 – is vanjaar weer aanlyn beskikbaar by missio.org.za. Maar ons bied dit ook aan in hierdie aflaaibare PDF wat maklik uitgedruk kan word. Stuur asb ‘n e-pos aan [email protected]

Geloofstyle vorm weer die element wat hierdie uitgawe se struktuur ondersteun. Die uitgangspunt is dat lesers van mekaar verskil ten opsigte van hulle geloofstyle. Die aanbieding van die vier momente vir elke week gee uitdrukking aan die verskillende geloofstyle. Bybel-Media se boek FaithStyle lê ten grondslag hiervan. Besoek gerus www.faithstyle.co.za vir meer inligting. Die boek is te koop by https://eshop.bybelmedia.org.za/product/faithstyle/ FaithStyle Booklet is ook ’n goeie hulpbron om meer oor FaithStyles te ontdek. Dit is te koop by https://eshop.bybelmedia.org.za/product/faithstyle-booklet/

Out of stock

Description

SUBTITEL: Oordenkings vir lidmate

Leesrooster vir lidmate – Advent 2023 tot Koninkrykstyd 2024 – het vanjaar twee splinternuwe kenmerke.

FORMAAT: Boek

OPSOMMING: Leesrooster vir lidmate – Advent 2023 tot Koninkrykstyd 2024 – is vanjaar weer aanlyn beskikbaar by missio.org.za. Maar ons bied dit ook aan in hierdie aflaaibare PDF wat maklik uitgedruk kan word. Stuur asb ‘n e-pos aan [email protected]

Geloofstyle vorm weer die element wat hierdie uitgawe se struktuur ondersteun. Die uitgangspunt is dat lesers van mekaar verskil ten opsigte van hulle geloofstyle. Die aanbieding van die vier momente vir elke week gee uitdrukking aan die verskillende geloofstyle. Bybel-Media se boek FaithStyle lê ten grondslag hiervan. Besoek gerus www.faithstyle.co.za vir meer inligting. Die boek is te koop by https://eshop.bybelmedia.org.za/product/faithstyle/ FaithStyle Booklet is ook ’n goeie hulpbron om meer oor FaithStyles te ontdek. Dit is te koop by https://eshop.bybelmedia.org.za/product/faithstyle-booklet/

  • In die ontwerp van die weeklikse leesstukke het die medewerkers telkens gekies vir vier verskillende momente as geloofsfokus wat in die week gebruik kan word om die Bybelteks te lees en op die lewe toe te pas.
  • By elke moment is ’n sin van die medewerker as geloofstyl-lens vir die oordenking van die Skrifgedeelte.
  • Die leesstukke bied verskillende perspektiewe op Bybeltekste deur verskillende geloofstyle in ag te neem.
  • Prakties, uitdagend en eietyds geskryf.
  • Sluit aan by die seisoene van die kerkjaar, en moedig daarom lidmate aan om die feeste, gebruike en gewoontes van die kerkjaar te vier en te ervaar.

SKRYWER: Leesrooster vir lidmate is saamgestel deur lede van ’n navorsingsgroep van Communitas/Ekklesia en die lede kom almal uit die VGKSA en die NG Kerk.