Lees en luister: Eerste lesse klankboek

R250.00

In hierdie fassinerende klankboek kan kinders leer van getalle, kleure, vorms en teenoorgesteldes, terwyl hulle verskillende diere in verskillende omgewings leer ken. Die realistiese klanke en interessante feite sal enige kind lank vermaak.

Description

SUBTITEL: 45 klankknoppies met kleurvolle prente

FORMAAT: Hardeband Boek

AANTAL BLADSYE: 10

OPSOMMING: In hierdie fassinerende klankboek kan kinders leer van getalle, kleure, vorms en teenoorgesteldes, terwyl hulle verskillende diere in verskillende omgewings leer ken. Die realistiese klanke en interessante feite sal enige kind lank vermaak.

SKRYWER: AZ Books is een van die vooraanstaande en mees suksesvolle uitgewers van boeke vir kinders.