Lees en Luister: Diere klankboek

R245.00

In hierdie slim lees en luisterboek is daar 45 pragtige prentjies wat praat. Vind uit watter diere woon op die plaas, in die woud of in die bosveld. Daar is ook interessante seediere en oulike troeteldiere om te leer ken. Druk op elke prentjie en luister na die dier se naam en die geluide wat hy maak.

SKU: 9780798167819 Categories: , ,

Description

 

FORMAAT: Boek

AANTAL BLADSYE: 10

OPSOMMING: In hierdie slim lees en luisterboek is daar 45 pragtige prentjies wat praat. Vind uit watter diere woon op die plaas, in die woud of in die bosveld. Daar is ook interessante seediere en oulike troeteldiere om te leer ken. Druk op elke prentjie en luister na die dier se naam en die geluide wat hy maak.

  • 45 pragtige prentjies wat praat
  • Kinders leer van verskillende diere in verskillende omgewings

SKRYWER
AZ Books is een van die vooraanstaande en mees suksesvolle uitgewers van boeke vir kinders.