Leer my Lees

R185.00

Ontmoet Tippie – ‘n liefdevolle olifant wat graag die besondere in alledaagse soek. Tippie is mal daaroor om saam met sy vriende te leer en ontdek.

Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker. Daar is ‘n verskeidenheid prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun.

Hierdie boek bevat 40 aktiwiteite bladsye en 4 plakker bladsye.

SKU: 9780639600789 Categories: , , , ,

Description

SUBTITEL: Plakker- en aktiwiteitboek

FORMAAT: Sagteband Boek

AANTAL BLADSYE: 44

OPSOMMING: Ontmoet Tippie – ‘n liefdevolle olifant wat graag die besondere in alledaagse soek. Tippie is mal daaroor om saam met sy vriende te leer en ontdek.

Deel hierdie boek met jou kind om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker. Daar is ‘n verskeidenheid prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun.

Hierdie boek bevat 40 aktiwiteite bladsye en 4 plakker bladsye.

SKRYWER: Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES / LEARN TO RED-reeks ‘n liefde vir lees by kinders kweek. José het meer as 30 jaar ondervinding in die onderrig van studente met spesiale leerbehoeftes en Reinette het 15 jaar se ervaring in ‘n verskeidenheid onderwysomgewings. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesgebrip sal bevorder.